Die regerende Demokratiese Progressiewe Party het die aantal stede en provinsies wat hy regeer, verdubbel, maar die burgemeestersverkiesing in Taipei verloor.